Plankies het tot stand gekom 13 Julie 2013 in Newcastle KZN.

Ons het oorspronklik begin met foto rame en shadowboxes met di tyd het ons begin costomise vir ons klieente ook begin ‘praat borde’ soos ek hulle noem begin maak ons hobbie het in n klein besigheid ontaart.

Ons was vreeslik geseen. Bestellings het landwyd in gestroom ons het ook elke vlooimark moontlik gedoen.

Ons FB blad het gegrooi na amper 7000 likes ons het net so oor n jaar n breuk gevat my man was gediagnoseer met kanker en als het in n oogwink tot stilstand gekom ek het hom 30 julie 2017 verloor.

So het plankies in tussen verhuis na Parys Vrystaat eks weer volstoom aan die gang. Ons doen vlooi markte in en om parys.Stadig maar seker is ons besig om voor te bou op die legende en droom wat deur Hannes Hugo begin is.

Bestellings kan op ons Facebook page gedoen word of deur die contacts op die web blad. Ons maak beskik van postnet vir landwye aflewerings

Plankies home decor