Plankies bied die volgende produkte en dienste aan.

Ons doen vlooi marke in en om Parys maar neem ook bestellings oor Facebook of kontak ons op die e-mail addresses of no wat in Contacts beskikbaar is.

Ons gebruik postnet vir aflewerings land wyd

Praat bortjies

20190221_101422Hout bortjies met lekker positive se goed,en soms net n bietjie lekker se goed op. / Wooden board with all kinds os sayings, some motivational others a little more humorous

Shadow Boxes

20190215_093913Ons bou hout bokse met rame om en soms self’s n liggie in met n verskeidenheind van inhoud. van VW kombies,draad karetjies tot doop rokkies. / Shadow Boxes, we have a wide variety but also do custom boxes

Art and decore

20181020_130905

Iets bietjie anders en nuut en bekostigbaar om u huis of lapa meer te verrier. /Just a little something different to decorate or bring life I to a room

Rame /Frames

  • FB_IMG_15317577935860218Ons doen foto rame, kombinasie van rame, foto rame met gesegdes en se dingetjies by. We do all kinds of frames, foto frames, combos and foto frames with sayings.